Moord en Ander Gaste

저자
정보 없음
출판사
Digital on Demand
출판일
20211201
ISBN
9780620969789
ISBN 등록 지역
영어권 (ISBN 978-0)

소개

Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van 'n bekende sitrusboer te ondersoek.Die oorledene se vrou is oortuig haar manis vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig nie. Daar is heelwat verdagtes,en om die skuldige vas te trek, raak 'n groot uitdaging.Die ondersoek sleur.Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vreemd op.Selfs die weduwee het 'n twyfelagtige verlede.