소개
Dis koue kos, skat is 'n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit skitter en ontplof, skok en verkwik, soos net die vurigste verhoudings kan.