Amper Frans: ’n Lewe van fanfare en faux pas

저자
정보 없음
출판사
Jonathan Ball Publishers
출판일
20201012
ISBN
9781776190461
ISBN 등록 지역
영어권 (ISBN 978-1)

소개

Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ?n chateau in die Franse platteland sou besit nie.In Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her ? daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Fanse taal.