Ten Slotte

저자
정보 없음
출판사
Jonathan Ball Publishers
출판일
20251027
ISBN
9781776194490
ISBN 등록 지역
영어권 (ISBN 978-1)

소개

Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonderHy is lid van die senior Springbok-leierskapspan, en speel 'n groot rol in 'n ongelooflik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende Wereldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan die wereldranglys insluit.