

소개
“Dit gebeur dikwels dat ’n skietoorlog deur ’n tweede oorlog gevolg word. Die oorlog word nie met ammunisie of kartetse gevoer of met tenks and bomwerpers nie, maar met words.”In 1987?1988 was die stowwerige Angolese dorpie Cuito Cuanavale die toneel van die laaste gevegte van die Grensoorlog. Sedertdien is dit die fokuspunt van ’n openbare debat oor wie eintlik hierdie oorlog gewen het.



