Boertjie (’n Stappie duer sy lewe sy gedagtes en sy tyd in Suid- en Suidwes-Afrika/Namibie)

저자
정보 없음
출판사
mbassador GmbH
출판일
20190816
ISBN
9783907128497
ISBN 등록 지역
독일어권 (ISBN 978-3)

소개

Die verhaal van die mense van Suidwes en deels van Suid-Afrika van "daardie tye" is hier so noukeurig as moontlik aangeteken. Die feite en daarmee ook die seleksie van temas en gebeure baseer besonders op die baie noukeurige dagboeke, die talle briewe en foto's van Hermann Deetlefs en Elisabeth Deetlefs-Reimer. Groot moeite is gedoen om so korrek as moontlik die gebeurtenisse, die emosies, die vrees en verwardheid van daardie moeilike tye weer te gee.