

소개
DIE DUIWELSWOLWE VAN OMDRAAI VERBYBEWAAR DIE EEN WAT MY SKAT PROBEER STEEL,MY SPOOK GRYP HOM AAN DIE KEEL ...Die tweeling Basjan en Boela Botha en hulle boesemvriend Phillip Human, kon dit skaars glo toe hulle deur een van hul onderwysers, Boertjie Albertyn saamgenooi word om die Boesmantekeninge in die nuutontdekte Vlermuisgrot hoog in die Slanghoekberge in die Boland te fotografeer.



