Die laaste lewe van Timtom Taljaard

저자
정보 없음
출판사
Francois Verster
출판일
20251003
ISBN
9798232578435
ISBN 등록 지역
미국 (ISBN 979-8)

소개

"Die Laaste lewe van Timtom Taljaard" is die sonderlinge verhaal van 'n kat wat sy eie storie vertel - in die tradisie van Japanese katstories, maar 'n eerste in Afrikaans - en hoe hy (weens 'n fratsongeluk) besef dat hy skielik taal kan verstaan, en 'n vreemde behoefte by hom ontstaan ... Kenmerkend van hierdie verhaal is die skrander kat se skerpsinnige opmerkings, veral sy beskrywing van die gesin waarvan hy deel is.